Mensehulpbronne ‘moet leiding neem’
Amcu-groei ‘hou risiko in' Die vinnige groei van die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) hou 'n risiko vir werkgewers in, sê Chris Jacobs, direkteur van die sakekonsultantfirma OIM International. Die behoorlike opleiding van werkplekverteenwoordigers bly agterweë. Ingeligte werkplekverteenwoordigers is 'n sleutel tot 'n doeltreffende...