Beplanning kan afdankings verhinder
Johannesburg. - Grootskaalse afdankings in ’n daalfase van ’n sakesiklus kan voorkom word deur deeglike beplanning in die bloeitydperke. Dít is nie iets waaraan Suid-Afrikaanse maatskappye hulle in goeie tye steur nie. Mnr. Arjen de Bruin, direkteur by die konsultasiemaatskappy OIM, sê ’n kenmerk van Suid-Afrikaanse maatskappye...